LetsRide Home Page
Home             My Location:
Aurora Dirtbike Challenge Aurora Dirtbike Challenge

Posted By: LetsRide
Category: Events
Province: Western Cape
City/Town: Piketberg
Event Location: Aurora
Event Date: Saturday, 25 May 2013
Event Time: 10am
Event Cost: R150
GPS Settings: N/A
More Info:
Entry Form: Download
Event Description
Algemene inligting t.o.v die naweek van 24 – 26 Mei 2013

Kostes 
Kampplekke is R50 per staanplek per nag indien u sou belangstel om te kamp.  Daar is badkamergeriewe, maar nie elektrisiteit by die staanplekke nie.

Koshuisverblyf is R50 per persoon per nag( skoolgaande kinders se verblyf is gratis), dit sluit beskuit en koffie vir ontbyt in.  Daar is kragpunte in die kamers en badkamergeriewe.  Bring asb u eie beddegoed.

Steak- ete:  Die ‘Skou en Ghymkana Klub’ hou ook hul Maandelikse steak-ete Vrydagaand 24 Mei.  Daar is steaks beskikbaar wat wissel vanaf R40 +.         (U kies self u steak).  Tjips en slaai is ingesluit by die prys.  Daar is ook ‘hamburgers’ beskikbaar teen R30(tjips en slaai ingesluit).  Daar is ook ‘n kontantkroeg.

Potjiekos:  Die potjiekos sal verkoop word teen R30 ‘n bord met rys en ‘n broodrolletjie  ingesluit by die prys.

Brandstof:
Daar is nie brandstof op ons dorp beskikbaar nie.  Die naaste dorpe met brandstof is Piketberg en Velddrif, albei min of meer 50km van Aurora af.

Geldsake
Hier is nie ‘n ATM of enige bank-fasiliteite op Aurora nie.  Sorg dat u genoeg kontant by u het om die etes met kontant te betaal aangesien daar nie kaarte aanvaar kan word nie.

Hier is twee Algemene Handelaars op Aurora wat die basiese kruideniersware aanhou.   Wegneemetes is ook beskikbaar tot 17:00 Saterdag, van ‘vis en chips’ tot ‘geroosterde broodjies’, alles teen baie bekostigbare pryse.  Hier is ook ‘n Drankwinkel op die dorp.

Daar sal Saterdag ‘n koffietuin met ligte middagetes, soos Hamburgers/ Hotdogs en tjips, te koop wees.
Ons sien uit om u hier op Aurora te ontvang.




2 Comments >>

Comment by: patmeyer
Comment

Hi, is this only for 2 wheelers? And is it like a funrun?

Date: 26 April 2013



Comment by: psteyn
Comment

It is for 2 wheelers and quad bikes. It is a funrun.

Date: 3 May 2013


Leave a comment
   
Comments: *

 
Register or Login to leave a comment.
No

             
  
LetsRide 497 Western_Cape


New Posts Comments
YZ250 On Post
Stellenbosch offroad

TRXRIDER On Post
Dirt & Dust / Rough & Tough

weskus On Post
charlton gouws



Posts By Category
Events
Places 2 Ride
Bike Mechanics
Bike Shops
General Chat
Login
Username:
Password:

Forgot Your Password?Add Post for FREE
Why LetsRide.co.za?
 If you're an off-road junkie, then
 welcome! You're in the right place.

 With LetsRide.co.za you can:
  • See when and where the next off-road event is taking place.
  • Find a new place to ride.
  • Find a new bike mechanic.
  • Find bike shops.
  • Tell cool stories.
  • Ask other junkies like yourself questions.
 It's all here, in one location, and it's all
 for FREE!




Home  FAQ  Advertise  Legal Stuff  Contact Me  Sitemap